Ostrich wearing yellow sunglasses

Tuinhekkie - Randfontein
Saterdag | 1 Augustus 2026

Sionspoort Vleisfees

1 Augustus 2026

Kom geniet die dag vol vermaak. Groot verskeidenheid kunstenaars, kosstalletjies en markstalletjies sal beskikbaar wees.

Sionspoort Vleisfees logo
--Dae
--Ure
--Minute

Toegang

R50.00 Volwassenes en hoërskoolkinders
R30.00 Laerskool kinders
Gratis Voorskool

Fees Terein

Tuinhekkie Boere MARK

Die Sionspoort Vleisfees vind plaas by Tuinhekkie Boere MARK in Randfontein.

h/v Lazaar en Merwe weg, Randfontein
Saterdag | 1 Augustus 2026
Open in Google Maps

Wat om te verwag

Een dag vir vleis, musiek, markte en gesin tyd.

Lewendige vermaak

Kunstenaars en fees atmosfeer van vroeg tot laat.

Kos en stalletjies

Van warm kos tot handgemaakte produkte en geskenke.

Biertuin

Kom les jou dors met iets nat vir die keel.

Op die verhoog

Kunstenaars

Hou hierdie spasie dop - elke week val daar 'n nuwe kunstenaar uit die hoed.

Uitstallers

Stalletjies

Kom snuffel rond - hier is meer as wat in een sak pas - die lys stop nie hier nie.

Bly naby

Gastehuise in die area

Stalista Guest House

49 Arend Dr, Helikon Park, Randfontein, 1759

072 738 4233 Open in Google Maps

Eliora Guest House

36 Unie St, Wilbotsdal AH, Randfontein, 1759

073 576 9383 Open in Google Maps

Barlin Quest House

9 Edwin Rd, West Porges, Randfontein, 1759

083 436 4657 Open in Google Maps

Kontak ons

Kom sit 'n houtjie op die vuur.

Vir algemene navrae, stalletjie navrae of meer besonderhede oor die fees.